Recent Changes - Search:

Blog 23.10

Today: Sep 14, 2023?white bgcolor=#4169e1 padding=3px

Sep Oct Nov
S M T W T F S
30
01 02 03 04 05 06 07
08 09 10 11 12 13 14
15 16 17 18 19 20 21
22 23 24 25 26 27 28
29 30 31 01

< 1026 | 1028 | 1031 >


1028#t0530

1016#t1000 aan J nav die Israel/Hamas oorlog.

Lefties het geen begrip hoe om oorloë te stop nie. Daarom verstaan hulle die libertyn Trump verkeerdom.

J

Ek moet nog 'n libertyn ontmoet wat nie ver-regs is nie.

Onthou dis jou sg. perspektief. Die groot fout is dat die bestaanswêreld, soos die woorde ontstaan, bestaan en verstaan aandui, sistemies uit perspektiewe opgestel is ondanks die feit dat dit altyd 'n punt is. Perspektief en die ontkenning daarvan is die rede vir die meedoënlose uiteindelike metastatiese disintegrasie d.m.v. die sg. progressiwiteit.

J

Ervaring speel ook 'n rol. My ervaring is dat baie mense wat eintlik ver-regs is, hul regsheid probeer verdoesel deur hulleself as libertyne voor te doen.

Ek het dit so verstaan. Jou ontkenning oor die vryheid gaan oor die betekenis van die woord perspektief, omdat dit aangevoel word as fout. Dit is soveel erger met progressiwiteit as die metastaties versnipperd-diverse grondslag van die al meer sekulêre wêreld — hiper-fundamenteel onderworpe aan die onnoembare hipermanlike gesag agter die politieke korrektheid van die kollektivisme.

En dit is so want dit loop oor met gevoelentheid in die onderworpenes daarvan.

Die instelling bestaanservaring is 'n grondslag soos 'n trom — ingeslaan met drogrede, selfbedrog en die mees fatsoenlike humorsin op die rand van waansin.


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on October 29, 2023, at 07:11 AM