Blog 23.08 |
Misdaad is sosiologiese traakmynieagtigheid, o.a., as die deursyfering van media-industrie sensasionalisme. Sistemiese misdadigheid is sosiologiese desperado, m.a.w. baie meer as net by die misdadiger. Misdadigheid-teling en instelling, Suid-Afrika en Kalifornië Kalifornië, proefbuis vir Amerikaanse volksmoord Enige misdaad ter bevordering van die afbreek van die samelewing word nie gestraf nie, maar selftevrede as sielkundige en sosiologiese wendings bespreek en gevestig. Misdaad is oortrots kruipend-eskalerende sosiologiese traakmynieagtigheid, o.a., as die deursyfering van die industriële sensasionalisme van die verpiepte reënboog-instellings se geslagsvloeibare verskeidenheid. Sistemiese misdadigheid is sosiologiese desperado, m.a.w. baie meer as net by die misdadiger. Trolling is indeed disgusting Gender-fluidity promotion is bent on invoking disgust. |