Recent Changes - Search:

Blog | Word | Books | Book-i

Dec 31— 2020   2021 New EDIT Today: Sep 14, 2024?white bgcolor=#4169e1 padding=3px
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 01 02 03 04 05 01 02 03 04 05
02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12 06 07 08 09 10 11 12
09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19 13 14 15 16 17 18 19
16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26 20 21 22 23 24 25 26
23 24 25 26 27 28 29 27 28 27 28 29 30 31
30 31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 29 30 31 26 27 28 29 30
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 04 05 06 07 08 09 10
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 11 12 13 14 15 16 17
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 18 19 20 21 22 23 24
24 25 26 27 28 29 30 28 29? 30 31 25 26 27 28 29 30
31
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 01 02 03 04 05 01 02 03
02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12 04 05 06 07 08 09 10
09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19 11 12 13 14 15 16 17
16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26 18 19 20 21 22 23 24
23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30 25 26 27 28 29 30 31
30 31

20220126-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0125 | 0126 | 0127 >

Die Groot Fout

Ek het nie my pa se talent vir skryf nie, maar ek het nou al baie geoefen so miskien is dit nog moontlik. My pa het Die Groot Verlange geskryf, Gideon Joubert skryf toe Die Groot Gedagte, wat my ma besonder baie geniet het, tot haar dood. Die skrywer is 'n jeugvriend van haar. 'n Minder goeie later boek deur my pa was Die Groot Avontuur. Ek dink aan die titel, Die Groot Fout, wat oor my filosofie gaan.

Bevraagteken die Bestaan en die Geloof

Dis die filosofie wat die begrip, Die Bestaan bevraagteken, dit waarop die verlange en geloof gebaseer is.

Die Bestaan en die Geloof is die Groot Fout

Klink asof ek sê my filosofie is die groot fout, wat oordonderend die geval sou wees vir iemand wie se heiligste werklikheid dit is wat die filosofie as die groot fout beskryf — naamlike die bestaan en die geloof.

Ondersteun nie die Dood of Goddeloosheid nie.

Vir so iemand is die bestaan of geloof nie woord soos dit in my filosofie is nie. Wat gehoor of verstaan word is dat my filosofie die dood en die goddeloosheid ondersteun. Allesbehalwe, as dit suiwer daaroor gaan presies wat ek daarmee bedoel.

Die Groot Fout is Massiewe Opstapeling van Kort na die Onstaan van Taal

Dit gaan oor die herkonstruksie van alles wat vir duisende jare sg. ontwikkel het sedert kort na die onstaan van taal (simboliese kategorisasie) as verklaar deur die sg. bestaan, aldus die argetipe mitologie, in stories en geskrifte.

Beskuldiging dat ek meerderwaardig is, asof ek 'n guru is.

Jy kan slegs iemand beskuldig daarvan as jy dink jy weet iets wat die ander persoon nie weet nie. Maar dit is meerderwaardig, aangesien niemand weet nie. Ek glo nie aan gurus nie

Is daar nie miskien 'n onnodige laag nie, wat van woord betekenis maak?

Die vraag is of ons enigsins doen, insl. weet. Is dit nie miskien 'n onnodige laag (die groot fout) tussen ons (as daarom spelers, bal of spel) en woord nie, m.a.w. "betekenis", sonder daardie onnodige laag.

Goeie vraag

Die intuïsie is dat alles nou is, al verwys dit met driehoeksmeting na die nie-nou

Dis die vraag van my filosofie. En die intuitiewe gevoel is dat alles nou is, 'n punt in die driehoeksmeting van die sg. "bestaan" maar nooit nie daardie punt nie,.

Weereens die bestaansfout — dat om te verstaan ons noodwendig onderskik is

Interessante insig, maar ek kan nie se ek verstaan dit noodwendig nie. Hoe verklaar mens iets in terme van die paar woorde en konsepte waaroor ons beskik?

Verstaan is die verspringing van die werklike stand van sake (die bestaan) waaroor die guru sg. beskik
In english, understanding is even worse. It is to stand under the one who knows better, thus one's superior.

Die verklaring van die groot fout is die selfweerspreking van die bestaanstaal self

Die verklaring is in terme van die bestaan self, m.a.w. dit is duidelik dat die storie van die bestaan 'n lopende selfweerspreking is, wat toegesmeer word deur mekaar van die fout daarvan te beskuldig. Die Weste gebruik klug om dit te verdoesel en die Ooste, paradoks.

Die vreeslikheid is die fout dat ons weet, en dan onvolledig weet of glad nie weet nie

Die standaard en natuurlike beskuldiging is dat die mens vreeslik net ten dele weet (so te sê oneindig, gegewe die sg. oneindigheid van die bestaan), m.a.w. voortdurend onderworpe aan drogdenke, self-bedrog en geestelike versteuring, of dit funksioneel teen mekaar gebruik word of net as die chaos-van-die-mens wat ons veronderstel is om te oorkom.


Zizek to Peterson: What if your house is in disorder because of the mess of society?

What if in trying to set your house in order, you discover that your house is in disorder precisely because the way the society is messed up?


In what kind of disorder is Zizek house, next to Peterson's?

What if the very thing that meaning is, namely something humans have and do, by virtue of (the extent of) being or not, is what is messed up, and the reason for all mayhem, from society and nature to the state of one's bed? What if the ends of by any means necessary are farcically holy because it is la la land? Then Zizek's house is in far greater disorder with relish than anything Peterson can muster.


Heading from yesterday

Woke is a horrific cycle of la la land ends justifying the holiness of farcical means

To the attack of the next-tier junkie, zombie and crazy left, to whom equilibrium is the woke metastasis between the means of chaos and order for however long it lasts, the ends are fuzzy and it is holy.


Heading from yesterday

Of course to mainstream media disinformation any alternative media is misinformation.

Any effort to mine true information is bullshit, if in the various regions of the endlessly merely referential semantic geometry, contentedness or discontentedness is powerful, mindful and holy.


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on January 27, 2022, at 05:44 AM