2022-SideBar edit | Calendar edit Recent Changes: Blog | Word | Books Notes & Formats. >>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<< >>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<< |
SkaamteDoodskaam, af gesit en aan't kruip soos 'n mishandelde hond. Presies hoe die kunsmatige intelligensie hoofstroom media se krimineel-tegnokratiese Nuutspraak liegspul anderkant verbysterende Brutaliteit en Oormag die vrou en daardeur die mens vermorsel. 'n Geween en 'n GekermDie konflik is ontwerp, en allesbehalwe deur Vladimir Putin. Sy rol in die toneel wat nou afspeel, is die aarts-sondebok. Gewokenheid is Nuutspraak. Dis in alle opsigte die teenoorgestelde van wat dit voorgee om te wees. Giggelend oppervlakkige spot en klug bevestig die geween en kerm van orde en chaos soos klokkies wat lui.
|