TX USA Today: Feb 03, 2025 Blog | Word | Books
20210525-SideBar edit | Calendar edit Recent Changes: Blog | Word | Books Notes & Formats. >>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<< >>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<< |
https://www.youtube.com/watch?v=cs8Qae0QgGw Censorship is the least of the systemic organized crime of bioterrorism and corruption to beat Trump, and thereby to be able to continue the 70 years of infiltration and subversion of America and the West. The propaganda against Trump is the height of hypocrisy. Every ad nauseam attack on Trump by the mainstream media has been and is horrible projection. Die eksponensiële probleem is dat die bedrog (deception) sluit ook selfbedrog (self deception) in en is intersubjektief in die sin dat dit 'n storie is van mense wat mekaar (ook hulleself, wederkerig) so erg van die ernstige gevolge daarvan beskuldig, dat dit 'n geval geword het dat die mensdom besig is om so nietig-onderdanig aan een of ander mistieke nie-menslike "gesag" te word dat dit spreekwoordelik aan die verdwyn is, soos om massa-selfmoord te pleeg. Intelligensie is per definisie vals (kunsmatig, AI) — en al erger gegrond in absolute nonsens. In 1997 al het ek die tegnologiese verergering daarvan Die Drog begin noem. My punt is dat dit nie eintlik help om spesifieke mense of groepe te beskuldig van die eskalerende georganiseerde misdaad wat inderdaad aan die gang is nie. Dis sistemies. |