Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210926-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0925 | 0926 | 0927 >


01 as separate page here: KanIemandMyIdeesLeer

#n01

Kan iemand "my idees" leer of verstaan?

Om te verstaan of nie is Die Groot Fout om te bestaan of nie.

Punt-i is die idee dat alles woord is en dat die bestaan (+ en -) as transendentale verklaring vir betekenis die groot fout is.

#n01.01

En dat optrede en agentskap dieselfde groot fout as Die Bestaan is. Die fout gaan baie ver terug tot die begin van taal toe gewaarwording deur geestelike magte van die natuur verklaar is.

#n01.02

Uit die oogpunt van Die Groot Fout is punt-i my idees en my teorie, maar dit moet ook by uitstek gesien word as die betekenis wat dit is, m.a.w. sonder die fout dat dit iemand s'n is... al is daar dan nog die fout dat dit gesien word (so dit moet ook wegval) en dat dit daar is of nie.

#n01.03

Dis nie so erg "dat niemand my idees verstaan" nie. Dit lyk net so vanuit Die Bestaan. Dis letterlik onmoontlik om te "verstaan" omdat die "bestaan" die grondbeginsel is, of aartsgrond vir gemeenskaplikheid van sg. logiese en emosionele gesprek. Die bestaan is selfs 'n heiliger begrip as God, want ook God is daaraan onderworpe, as die ja-of-nee kwessie.

#n01.04

Punt-i nie enige bestaansingestelde dissipline wat iemand doen of het nie, soos Wiskunde of Filosofie.

#n01.05

Die Groot Fout is nie net die positiewe kant daarvan nie, maar die idee Die Bestaan en alles wat dit insluit, ook die nie-bestaan, die woorde of dade wat dit het (OF NIE). Daardeur is dit een groot evolusionêre sondebokspel.

#n01.06

Die gebrokenheid is van toepassing op almal, as die idee dat die persone wat dit Die Kennis en Bestaan het, dit erg ten dele het en gebrekkig of gebroke is.

#n01.07

Die Groot Fout is van toepassing op almal, want almal is opgestel om uit hulle onvolledigheid te opereer. Die mense wat die slimste is weet oor die algemeen in die geloof dat Die Bestaan die punt is, al beter dat hulle omtrent niks weet nie, en daarom ook omtrent niks is nie.

#n01.08

Soos hulle al meer leer, weet hulle al beter dat hulle omtrent niks verstaan nie.

#n01.09

Die Groot Fout is 'n holistiese gedagte. Die niksheid in die Ooste.

"Mindfulness."

#n01.10

Die Groot Fout is ook 'n Christen dogma, maar baie meer individualisties as in die Oosterse spirituele filosofie.

"Ek is niks sonder Christus."

#n01.11

Die bestaansdogma is eintlik 'n virtuele nie-bestaansdogma. Dis 'n sistemiese selfweerspreking.


#n02

Whatever something is, it is word. The idea that pictures or indices are not word, is the bullshit that is the mayhem... But the economics or good deal idea from around 07:07 is sheer differential metaphor or Q-slope variation.

https://youtu.be/MXJ-zpJeY3E?t=391
06:33 When you're doing mathematics do you use
06:37 any kind of visualization in your head?
06:38 What does it look like in your head when
06:40 you're doing math?


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on September 27, 2021, at 06:50 AM