Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210730-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0729 | 0730 | 0731 >


#n01

Ek is seker jy kan dit verstaan, Hannes. Die Pol Pot regime in Kambodja was is een van die mees bloedige totalitêre vreesbewind-regerings in die geskiedenis maar word nie onthou nie want dis nie Fascisties nie. Drieklankigheid is 'n verwysing na die wêreldwye kriminele organisasie verbind aan die Chinese regering, naamlike "triads" en die long red march through the institutions wat die Weste oorhoeks gebreinspoel het en dit voller waarneming en denke noem.

Naamlik "woke".

Natuurlik sou "woke" dit smalend ontken.

Die kriminele totalitêre woke drieklankigheid is verwant aan Christendom se drie eenheid.

"In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God." Johannes 1:1.

Die moeilike begrip wat teen alles indruis is die idee dat alles woord is (ek en jy ook).

Miskien is dit duideliker as verwysing na die algemeen-aanvaarde strontstorie dat "die [hoogste] woord" drie enig is, en dit nie net woord is nie maar ook IS (bestaan) deur woord te hê of spreek, soos 'n sg. Opperwese as rasionalisasie dat die mens dit nie net is nie, maar dit met behulp van die bekragtiging van "gees", "bestaan" en dit (en gees) ook het... waardeur die drie eenheid of die drie klankige "woke" DIE Woord is, naamlik die hoogste gesag.

Nog nooit was enige ideologie so diep religieus nie, soos "woke" is.

M.a.w. enigiets is aanvaarbaar in die bevordering van die Oppergesag: "Woke." Van lieg en bedrieg tot sistematiese massamoord.


En aan die einde van b.g. teks, soos voorspel, is daar smalend verwys na Texas, oor hoe dit nie goed vir my is nie.


"Woke" is 'n ongeëwenaarde hool van smalende neo-godsdienstig fundamentalistiese gebraak voor die Opperwese-self, naamlik die kunsmatige intelligensie, "Woke" asof dit goeie humorsin is, in terme van algemeen normale sondebok-stereotipes soos

  1. dat jy wit is.
  2. in Texas woon.

En baie meer. As jy wit is en in Texas woon beter jy jouself hard slegsê. So het jy 'n kansie om 'slaaf te wees in die neo-holistiese disintegrasie asof dit "sacredly together" is.

Dis niemand se skuld nie. Dis 'n eenvoudige fout wat letterlik universeel is, m.a.w. wat die drogkonstruksie (die sg. bestaan en heelal) is,... in die oneindig-regressiewe teenstrydige terme van wie se fout en dus skuld dit is.


#n02


#n03


#n04


#n05


#n06


#n07


#n08


#n09


#n10


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on August 01, 2021, at 10:24 AM