TX USA Today: Feb 03, 2025 Blog | Word | Books
20210714-SideBar edit | Calendar edit Recent Changes: Blog | Word | Books Notes & Formats. >>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<< >>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<< |
Wat n pot inkoherente stront. Adrian Louw Stront miskien as jy die propaganda glo, maar inkoherent (onsamehangend) beslis nie. Die genormaliseerde en genaturaliseerde gewone gemeenskap word bepaal deur die drog, die nuwe soort (kunsmatige) intelligensie (geprogrammeerde data, inligting, kennis en wysheid) en bestaan al meer uit klug en bedrog, m.a.w., in die mens as 'n gelate mengsel van watookal werk om die ou selfbedrog, drogdenke en drogpsigose nog verder te ontwikkel. Haha. Alles is 'n grap, en dit is heilige stront. Nie professionele politieke sameswering nie, idiotiese selforganisasie van swerms. |