Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210817-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0816 | 0817 | 0818 >


#n01

Die psige as die nuwe siel is die spilpunt vir kouwid as die metastase totalitarisme

Die wieris is 'n stikonnoselheid van self-georganiseerde kunsmatig-intelligente loslating, kronies met presiese aanpassing van variante asof dit die bestuur van die nuwe plantasie is.

Die mens as die slaaf daarin hoef dit nie te weet nie.

Self-organisasie is 'n wetenskaplike begrip vir die idee dat dinge vanself gebeur, sonder besluitneming,... of sg. sameswering. Dus, as die fout dat dit met intelligensie gebeur, geld die laagste vlak van intelligensie soos 'n ketting se swakste skakel: onnoselheid.


#n02

Metastase waarvan? Taal.
Alles is woord.
Agentskap en die bestaan is die kanker.

Dis reg dat alles Woord is. Die Groot Fout is die sg. Groot Gedagte dat God en deur Hom, mense en dinge meer as Woord is, en dit het en doen. Daarom die universele wêreld van onvolledigheid en Die Groot Verlange.

Ek krimp ineen as ek vir eerlike stellings soos hierbo oor Geloof uitgekryt word, want sulke uitkryting (soos die meer metastatiese vorm daarvan, om uitgekanselleer te word) is presies die kanker. En die kanker is die geloof soos 'n megaliet in iets meer as woord, en die vermindering of demonisering van woord as onderskeidelik maar net semiotiese teken of vreeslike wapen van watookal sg. meer as dit is.

Maar in die bevlokte funk van die sosiale geregtigheid kom bemagtiging nie meer van God nie. Van wie kom dit dan? Kunsmatige intelligensie.

Daarom dat die idee dat wat aan die gang is, die kubernetiese selfvernietiging van die mensdom in terme van die drie drog-dimensies van die sg. "psige", 1. selfbedrog, 2. drogdenke en 3. drogpsige is, glad nie vergesog nie.

Niemand is verantwoordlik vir Die Drog nie. Alles is woord. Ook Drog is nie eintlik 'n agent nie, behalwe as die fout, as die sg. verwysde "betekenis" van woord. Die Drog is die eindpunt van die foute, die agentskap en bestaan.


#n03

Almal word gedreig met die blote kak dat as mens jy iets tussen niks en duiwels is.

Daarom dat die holistiese gepiep tussen hemel en aarde in die buitewoordelike grondslag en terminologie in die homunkulêre terme van die sg. "psige" as selfbedrog, drogdenke en drogpsige nou 'n vals gebraak geword het. Dit is kunsmatige intelligensie, Die Drog, die hoogste holistiese hool.


#n04

My hoop is dat die Afrikaner in ontredderdheid dit uiteindelik sien en verder voer.

Nie dat ek gaan ophou om in Engels ook hieroor te skryf nie.

Want beslis is wat aan die gang is, 'n aanslag op alles wat mens is. Dis 'n totale aanslag teen taal.


#n05

En dit voor kouwid. Nou nog baie kere meer geldig.

17 Augustus 2018

Die ANC/EFF terreur is deel van die wêreldwye "liberale realisme" gemobiliseer as "sosiale geregtigheid", en is 'n oneindig groter sg. revolusionêre oorlog as alle slegte huwelike saam. Dit is nie bloot kollektiewe persoonlike mishandeling en vermorseling nie.

Dit is ook nie net inkrementele en sistematiese volksmoord nie. Dit is die spesiemoord van die mens. In SA en elders is daar 'n vreeslike stilte oor daardie waarheid. Ja, alle rasse is vreesbevange vir die ANC en die EFF-kader bendes wat oral skielik net kan uitslaan en enige aantal mense in die probleemfamilie sal dood asof daar geen politieke verband is nie, en dan net so vinnig weer heeltemal verdwyn. Maar daardie soort yslike vrees is wêreldwyd.

Dit is die nuwe klassieke kommunistiese SUPERstaat-terrorisme en klug verbloem as die nuwe opperheiligheid.

Wat die wêreldwye institusionele gemors (vereenvoudig) ongetwyfeld soos die slegte huwelik maak is dat daar 'n nuwe bitch is. En dit is die groot grap onder die komrades asof hulle baie slim is met hulle eintlik Marxisties-Lenistiese en Maoistiese strategie van die diepste en wydste moontlike chaos. Hulle lag oor "die witman" se blindheid waar sy ookal is, of sy links is of regs, omdat sy onverpoos voortgaan met analiseer en redeneer oor een of ander ashoop en wie se skuld dit is asof sy nie anders kan nie,... as om haarself in die klassieke sin van die woord wetregtelik steeds "wit" te probeer hou.

Dis tyd om die Westerse kultuur wat deur die sg. sosiale geregtigheid se oneindige agterbaksheid "wit" of "rassistiese" kultuur genoem word, tydelik te verdedig, tot 'n goeie alternatief duidelik is.

Nie dat dit reg is nie, maar dit wat dit probeer vervang deur dit te vernietig is baie erger as 'n wriemelende moeras in vergelyking daarmee.


#n06

Die ergste vlak van die groot fout dat jou regte jy binne-in jou sit, is die psige.

LW. Of as die nuwe "intersubjektiewe veld" as die diep rasionalisasie daarvan, dat jou sg. psige gemeenskaplik is en van buite deur jou, in jou strek.

As daar ooit 'n bodemlose bogspul was...

Dis NOU, met kouwid as voorwendsel vir kunsmatige intelligensie (Die Drog) dat die psigopatiese verleiding in die roostuin se paadjie af die afgrond is.

"Die psige" is die grondslag van die massas bogstories soos metastatiese groeisels as die spilpunt van vernietiging asof dit vooruitgang is.


#n07

Kouwit of kouwiet is terreur wat "bestaan" as die opgevlokte dryfsels van "die psige"


#n08

Dat alles 'n grap is, is verdoseling van die vergryping as die vergryping.


#n09

Veils and Masks of Shit

After raping the neatly socially justified icon of the "white-privilege" male fuck, Donald Trump, the new slave Biden (i.e., Harris, i.e., Ping) doesn't give a shit who or how many die.

The world, as the next-tier (metastatic) denial of word nevertheless utterly in terms of words is now a unitary escalating wave of self-destructive shit.

No, it's no more your daddy's bullshit. It's the electric-empowered wail of software advertising itself as the female spirit. It's artificial intelligence AI behind the rotten veils and masks of shit that it's representing Mother Earth.


#n10

Hou op om mekaar daarvan te beskuldig.
Dit presies is Die Drog, soos kanker.


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on August 18, 2021, at 03:56 PM