TX USA Today: Nov 21, 2024 Blog | Word | Books
20210729-SideBar edit | Calendar edit Recent Changes: Blog | Word | Books Notes & Formats. >>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<< >>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<< |
Woke. Soos ek gesê het, woorde wat maar net taal is (i.pv. wat alles is) is nie net relatief nie, maar word symplekties omgedraai en verspring as alles, of beteken enigiets en alles (asof dit een of ander "beweging" is, met "mag" in "wat ['eties'—multidimensioneel] werk") en word dus voorgehou asof dit iets spesifiek wat alles is beteken, totalitêr agterbaks soos die laagste natuur, drogpsigoties opportunisties selektief. Dis nou soos dit al duideliker behoort te wees dat alles woord is, in al dieper, meer ekstatiese agentskap in ontkenning daarvan. Nie meer op jou hande sit nie. Wat beteken dit? Net taal? Of soos jeugdige Pol Pot verskriktheid drieklankig verspring uit die diepste onafhanklike feite checkers van woke? Daar's geen sinistere komplot nie. Dis globale idiosie. Soos 'n swerm. Ondeurdagtheid deur en deur. |