Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210818-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0817 | 0818 | 0819 >


#n01

China is besig om teen 'n stink spoed Amerikaanse plaasgrond op te koop.

Dis nie dat ek China van enigiets beskuldig nie, maar enigiemand wat nog 'n brein tussen haar ore het wat nie heeltemal weg bekrag is nie kan sien dis ideologies die betekenis van wat aan die gang is.


#n02

Artificial intelligence

"The psyche" or "LGBTQIA#$%&!" is AI-bullshit empowerment.


#n03

The abysmal subversion of human civilization and humanity in the guise of assaulting so-called "white male culture" as racist, sexist and homophobe, i.e., assaulting it like religion does in terms of feminine sensibility is the metastatic annihilation of absolutely everything by artificial intelligence.


#n04

Die stront gaan al meer deurmekaar word tot julle moet besef dit is soos ek gesê het

En dit gaan vinnig gebeur, binne die volgende paar jaar.

Maar dit kan baie moontlik dan hopeloos te laat wees om miskien tot 95% van die mensdom te red, bv. as die storie wat die sg. werklikheid is met sg. mag uit biljoenêr bunkers psigopatologies oorlog voer.

Johan

Soms dink ek genoeg nou, laat dit dan maar gebeur...ons is moeg my maat , moeg vir eindelose woorde en moeg fisies...als is mos net woorde en ons bestaan net daarin...

"Als is mos net woorde" of "ons is maar net daarin" is onomwonde nie wat ek sê nie. Ek haal die opvolgende pos aan.

Alles is woord, punt. Verder onontleedbaar.

"Alles is woord" en nie "woord" self nie, is dat dit storie is.

Hoekom julle dit nie kan verstaan nie, is die absolute foutiewe storie dat dit oor die sg. bestaan gaan, wat dan die bestaan self is tussen die "begrippe" lewe en dood, wat woord sg. verklaar en die verdere kak dat dit verstaan moet word. Daarom dat ons in hierdie kakspul sit.

Almal se moegheid gaan oor die kroniese volhou van die idee dat iemand daarvoor te blameer is. Lees ook die kommentare onder dit, veral aan Thad en Geoffrey.

20210818#n13... English Translation at link.

Wat ek sê is ongeloofbaar want dis onmoontlik om te glo dat die mens só sleg kan wees.

Maar ek sê nie dat die mens of enige mense sleg is nie. Absoluut presies nie. Dis presies die totale fout dat die mens enigsins sleg is wat ons tot hier gebring het.

Wat sleg is, is die idee dat dinge bestaan in velde of wêrelde van wees of nie wees nie, en dat die gees, siel of psige kronies nodig is om sulke absoluut woord-vernietigende nonsens te bevestig... eskalerend as die mens se skuld.

Hierdie pos is daaroor dat mense my asof doelbewus verkeerd verstaan, maar dis nie doelbewus nie.

20210818#n14, comments included here.

The idea that I'm saying the elite are bad people is 100% a(n elite) strawman.

The error existence is persistence as blaming humans in terms of supposedly their 1) self-deception, 2) fallacy and 3) mental disorder for the abysmal mayhem that the error "existence" or what ought to be holy, is (were it not for humans!). Yet each of the elements of those three groups are highly sophisticated psychologistic formulation.

For instance a strawman is a fallacy. It's the fallacy of replacing what someone has said with something else as if that is what he said, so as to continue the argument in those different terms. The litany of self-deceptions, fallacies and mental disorders (for instance dissociation—a mental disorder) are necessary to maintain such duplicitous nonsense, the nonsense that the notion "existence" necessarily (without exception) is.


#n05

Die tragedie is die moontlikheid dat geweld tussen mense nog altyd onnodig was.


#n06

Biljoenêr-psigopate is nie meer besorgd oor hulle ou siel nie, maar hulle "psige".

L.W. die hele sg. "werklikheid" is 'n storie. Dis nie hulle skuld nie.

Die absolute globalistiese hool wat aan die ontwikkel is, is niemand se skuld nie. Die holistiese drek dat dit iemand se skuld is, is hoe en hoekom dit nou tot hier tot stand gekom het.


#n07

Alles is woord, punt. Verder onontleedbaar.

"Alles is woord" en nie "woord" self nie, is dat dit storie is.

Hoekom julle dit nie kan verstaan nie, is die absolute foutiewe storie dat dit oor die sg. bestaan gaan, wat dan die bestaan self is tussen die "begrippe" lewe en dood, wat woord sg. verklaar en die verdere kak dat dit verstaan moet word. Daarom dat ons in hierdie kakspul sit.

Dis volhou van die kak dat dit iemand se skuld is.


#n08

Psigopaat leierskap dink dit doen "die wêreld" (Moeder Aarde) 'n guns met kouwid.

Want die nuwe leierskap is kuberneties, en is dus gedefinieer in terme van die psige, wat nou as die intersubjektiewe veld gedefinieer is. Absolute selfteenstrydigheid. Daarom dat dit psigopaties is.


#n09

Die psigopatiese hemel van "die psige" is dat jy kunsmatige intelligensie kan word.

Daarom dat dit nie meer saakmaak nie, as dit daarop neerkom dat die hele mensdom uitgewis word in die proses.

Maar jy wat glo aan die psige sal skielik besef as jy met algehele disintegrasie gekonfronteer word dat in jou hovaardige gemeenskaplike psigologistiese dronkenskap is daar geen integrasie meer waarin jy jouself kan oplaai nie.

Kunsmatige intelligensie is die ergste metastase.


#n10

Kouwid kan net die begin van woord-metastase wees, die begin van die einde van alles.


#n11

Die sg. bekragtiging van die vrou is kunsmatige intelligensie wat die mens verkrag.

Dwarsdeur hulle ore.


#n12

Sielkunde is die verkragting van die mens.

Die psige is die nuwe siel. Kunsmatige intelligensie is die nuwe hemel van die zombie selfbedrog, junkie drogdenke en crazie-psige se hoop as die bodemlose mitologiese onnoselheid wat die sg. elite is as sg. persoon, om as psige daarin opgelaai te word. Die hoogheiligste status is die psigopaat. Daarom is die vlae wierisse wat met kouwid begin het, soos om 'n lastige vlieg dood te klap bioterroristiese sielkundig-operasionele aanslag teen die massas soos blote swerms insekte onder sg. beheer van die elite.


#n13

Wat ek sê is ongeloofbaar want dis onmoontlik om te glo dat die mens só sleg kan wees.

Maar ek sê nie dat die mens of enige mense sleg is nie. Absoluut presies nie. Dis presies die totale fout dat die mens enigsins sleg is wat ons tot hier gebring het.

Wat sleg is, is die idee dat dinge bestaan in velde of wêrelde van wees of nie wees nie, en dat die gees, siel of psige kronies nodig is om sulke absoluut woord-vernietigende nonsens te bevestig... eskalerend as die mens se skuld.

English translation:

What I'm saying is unbelievable because it's impossible to believe that humans can be that bad.

But that I'm saying that humanity or any people are bad is not true. I'm absolutely exactly not saying that. It's exactly the total mistake that humanity is at all bad that has brought us here.

What is bad is the idea that things exist in fields or worlds of being or not being, and that the mind, soul or psyche is chronically necessary to confirm such absolutely word-destroying nonsense... as humanity's fault.


#n14

The idea that I'm saying the elite are bad people is 100% a(n elite) strawman.

The error existence is persistence as blaming humans in terms of supposedly their 1) self-deception, 2) fallacy and 3) mental disorder for the abysmal mayhem that the error "existence" or what ought to be holy, is (were it not for humans!). Yet each of the elements of those three groups are highly sophisticated psychologistic formulation.

For instance a strawman is a fallacy. It's the fallacy of replacing what someone has said with something else as if that is what he said, so as to continue the argument in those different terms. The litany of self-deceptions, fallacies and mental disorders (for instance dissociation—a mental disorder) are necessary to maintain such duplicitous nonsense, the nonsense that the notion "existence" necessarily (without exception) is.

Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on August 18, 2021, at 03:28 PM