Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210811-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0810 | 0811 | 0812 >


#n01

It is impossible to get a politician to answer yes or no to a very simple question.

The sea change is that information is holy farce or mirage and the mainstream media is its backbone.

That is what you get with fawning like vast swarms of ants going in circles over the swagger of psychopaths like slick willy, trevor neo and anton faustus himself, as if progressivism is the new rose garden in the global village of color(woke).


#n02

Ek glo nie enige sg. wetenskaplike ondersoek van relatiewe covid oordrag nie wat dan as propaganda wêreldwyd uitgesaai word.

#n02.01

Soos die studie in Japan wat die volgende vergelyk: iemand wat 'n masker dra en hoes en iemand wat oopmond hoes— Hand voor die mond hoes, hande was en persoonlike ruimte is kenmerke van beskaafdheid. Asof dit nie sonder die dwang van totalitêre kriminele organisasie sou gebeur nie.

#n02.02

Covid is verreweg meer 'n sistematies misdadige militêre operasie rondom die sg. "psige" as dat dit 'n pandemie is.

#n02.03

"Die psige" is soos "die siel" 'n magsmiem.

#n02.04

Die magspel is baie kere erger as ooit tevore. Lewe of dood is niks. Dis net baie kosbaar omdat dit gebruik kan word vir mag.


#n03

Die Dood is 'n Gebruiksartikel

#n03.01

Wat ons hier het is nie eers anderkant die emmer nie. Dis 'n gevorderde vlak van intelligente onnoselheid wat emmerskop beteken.

#n03.02

My benadering oor op jou hoede bly is dat dit erger as oorlog is. Wat ons allermins kan bekostig is om te doen wat die onnoselheid wil hê, en dit is om bang te wees vir die dood.


#n04

Die Universiteit van Oxford is oorhoeks gewoke.

Oxford U 'n organisasie wat enige spraak wat die terroristiese regering nie goedkeur nie, onderdruk.


#n05

Die gewoke onnoselheid is stapelgek na buite en stikonnosel na binne.


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on August 11, 2021, at 09:34 AM