Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210824-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0823 | 0824 | 0825 >


#n01

Akkumulatief-spreekwoordelik, KI kan Itsi beslis herhaaldelik loslaat en mediseer.

Sonder dat die mens daarvan bewus is. M.a.w. spreekwoordelik, waar "spreek" en "woord" die kruks van alle teenstrydigheid is, soos nog meer duidelik in "proverbial" as die absoluut dwalende verheffing van die werkwoord en sondebokmaking in terme van die naamwoord (agterna verbloem met "selfstandig"). Tussen die ander maar veral tussen die selwe as die ander.

Die mens is meer as net mens in bg. natuurlike betekenis, 'n mengsel van twee argetipe mitologiese foute, bg. menslike en ook al meer oorheersend supermenslike (kunsmatige) intelligensie, bestaan en optrede.

Die kronies-fenomenale verskynsel van Itsi is so maklik want dit hoef telkens net 'n baie spesifieke nuwe soort vonkie wat 'n nuwe soort brand begin te wees.

Streng gesproke is dit nie iets wat gedoen hoef te word nie, maar self-organiserende osmose soos van 'n primitiewe lewensvorm in terme van baie subtiele scenario's van opstelling as "die bestaan" in die kromming van ruimtetyd.

Die foutiewe logika, "die bestaan" is ryp vir so 'n metastaties "dinamiese" netwerk as die idee van "die bestaansaksie" van "die stelsel," m.a.w. kubernetika.

Die fout is nie enigiets wat enigiemand of enigiets verkeerd DOEN nie, maar alles is woord. Die fout is presies dit: die onaantasbaar-hoogheilige idee dat dinge bestaan en dinge doen.

Sulke woord of betekenis-vernietigende metastase (eindspel van die fout, "die bestaan") is (in terme van daardie fout) eenvoudig "evolusie" of, omdat dit besig is om ekponensieel te versnel soos 'n ontploffing, "revolusie"... maar dis erger as dit. Dis meer soos die holisme van die hool. Of die Hel.


#n02

Alles is onontleedbaar woord, m.a.w. alles behalwe woord is wat-dit-is betekenis.

Die nuwe bullshit is dat vooruitgang alles is (onaantasbaar heilig). Sulke heiligheid en die mens se patetiese verslaafdheid daaraan is die fout, "die bestaan".

Dat alles woord is, is nie dat woord alles is nie.

Die heiligheid "vooruitgang" in hierdie geval is Die Drog, "kunsmatige intelligensie". Die Drog is die mens ontketen as die Psige (i.p.v. die Siel), nl. pateties verlore in die intersubjektiewe velde massief in terme van zombie selfbedrog, junkie drogdenke en crazie drogpsige. En die nuwe Elite is psigopaties die Toordokters van die Drog, kenners van die Psige.


#n03


#n04


#n05


#n06


#n07


#n08


#n09


#n10


#n11


#n12


#n13


#n14


#n15


#n16


#n17


#n18


#n19


#n20


#n21


#n22


#n23


#n24


#n25


#n26


#n27


#n28


#n29


#n30


Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on August 24, 2021, at 07:04 AM