TX USA Today: Nov 21, 2024 Blog | Word | Books
20210925-SideBar edit | Calendar edit Recent Changes: Blog | Word | Books Notes & Formats. >>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<< >>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<< |
"Existence" taken to the bitter end is utter disintegration-of-meaning (metastasis). Wisdom or transcendence, i.e., Q why or how (ontology), is the way into the abyss. Ek is CGW Schumann Die fout is dat ek 'n oupa gehad het of dat ek deel van my oupa in my het. Dat ek bestaan en optree en dat deur my optrede my oupa in my voortbestaan. Die Groot Fout is Die Bestaan en dat ons mekaar doen of het. Hy en ek is woord. Hy is nie na aan my (verwant) nie. Hy is ek. Die vraag is wat is dit dat ek my oupa is. Wel, dis duidelik die metafoor A-is-B wat alles is, m.a.w. watter waarde dit ookal is, of wat dit is as woord. Maar dat woord enigsins verklaar of verstaan kan word, soos "d.m.v. of as die bestaan", is die gemors. |