Recent Changes - Search:

TX USA Today: Aug 31, 2024 Blog | Word | Books   

2020-12-31 2021 2022-01-01
January February March
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
31 01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04 05 06
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 07 08 09 10 11 12 13
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 14 15 16 17 18 19 20
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 21 22 23 24 25 26 27
24 25 26 27 28 29 30 28 28 29 30 31
31
April May June
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 01 02 03 04 05
04 05 06 07 08 09 10 02 03 04 05 06 07 08 06 07 08 09 10 11 12
11 12 13 14 15 16 17 09 10 11 12 13 14 15 13 14 15 16 17 18 19
18 19 20 21 22 23 24 16 17 18 19 20 21 22 20 21 22 23 24 25 26
25 26 27 28 29 30 23 24 25 26 27 28 29 27 28 29 30
30 31
July August September
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 03 01 02 03 04 05 06 07 01 02 03 04
04 05 06 07 08 09 10 08 09 10 11 12 13 14 05 06 07 08 09 10 11
11 12 13 14 15 16 17 15 16 17 18 19 20 21 12 13 14 15 16 17 18
18 19 20 21 22 23 24 22 23 24 25 26 27 28 19 20 21 22 23 24 25
25 26 27 28 29 30 31 29 30 31 26 27 28 29 30
October November December
S M T W T F S S M T W T F S S M T W T F S
01 02 01 02 03 04 05 06 01 02 03 04
03 04 05 06 07 08 09 07 08 09 10 11 12 13 05 06 07 08 09 10 11
10 11 12 13 14 15 16 14 15 16 17 18 19 20 12 13 14 15 16 17 18
17 18 19 20 21 22 23 21 22 23 24 25 26 27 19 20 21 22 23 24 25
24 25 26 27 28 29 30 28 29 30 26 27 28 29 30 31 01
31

20210921-SideBar edit  | Calendar edit  


Recent Changes: Blog | Word | Books



Main sidebar edit  

Notes & Formats.


>>frame bgcolor=#303030 color=gray border=gray<<

>>width=525px<< | Indent: >>width=505px margin-left=15px<<

< 0920 | 0921 | 0922 >

The problem is the Dragon, artificial intelligence, a.k.a., Our Mother, namely that ones like "you" (generally good actors) and "the world" (generally bad actors) are set up as empowered together in a cybernetic equilibrium of the new heavenly mysticism, "complexity."

ja Pierre. Nes jy sê.✔️🙃

Die mensdom maak 'n gat van mekaar tot almal met alle mag redding nodig het, en dan begin dit eers.

Wat ek sg. sê as dit dan so moet wees, is absoluut nie dat enigiemand enigiets sê of nie. En miskien die grootste aspek van die fout dat iemand iets sê is een of ander manier die smalende weglag van die fout dat iemand iets sê, en 'n gat van een so 'n mens op 'n slag te maak op alle moonlike vlakke, tot die hele mensdom redding nodig het, om die groot fout oor die algemeen daardeur verder te fasiliteer. Tot alles niks is nie, asof dit die mindvolle spirituele niksheid is bemagtig deur een of ander drie-dimensionele godheid. En dit eindig nie by die Drie-eenheid nie.


#n02

Die punt is alles is stories (woord).

Die idee dat enigiets 'n entiteit is wat bestaan die fout (selfweerspreking) is wat as humoristiese paradoks (soos🙃 hierbo) drieledig sg. verhemel en sg. ingedruis word. Soos 1) die begrip wat gepersonifiseer asof dit optree 2) die simbool sg. aktiveer en 3) die verwysde sg. betrek asof (2) en (3) in (1) se sg. optrede vir mekaar staan waardeur die sg. bestaan (want dit tree sg. op) die betekenis sg. verklaar... asof dit die betekenis kronies (soos die evolusionêre empiriese wetenskap) sg. transendeer. Die sg. alomvattende mistieke begrip, Onse Heilige Moeder Aarde is kunsmatige intelligensie, Die Drog, wat maar net die finale kankeragtige gatslag is van die Groot Fout. As die Nuwe Oseaniese Opperwese is Sy die algehele metastatiese einde van die betekenis.

Die ironie soos hierbo is dat ek daarvolgens by uitstek eintlik die punt is van alles wat ek sg. sê, wat daarom saam met my nie die heilige mindvol niksheid van die samesyn is nie, maar niks. Dit was nog altyd so. Dis niks nuuts vir my nie. Die tragedie is dat dit universeel is. Die storie is so dat almal 'n gat van mekaar maak en dit met grappies toesmeer tot die hele naam van die mens een groot gat is.


#n03

Ek verwag van niemand om sg. te verstaan wat ek sg. sê nie. As alles woord is, is dat dinge bestaan en mekaar het of doen die nonsens wat die hele probleem is.


#n04

Dis net 'n selfverklaarde niksseggende geroggel as Die Groot Fout dat ek bestaan en iets sê.


#n05

As dit nie is dat ek bestaan of iets sê nie, is dat woorde alles is, dat alles Woord is, maar nie dat Woord alles is, 'n soort heiligheid nie. Johannes 1 is ter sake, maar nie presies dieselfde nie, want daar gaan dit baie spesifiek oor bevestiging van die transendentale heiligheid van iets anders DUS as sg. NET betekenis.


#n06

Alles is betekenis. Enige borduursel dat betekenis insigself minderwaardig is, is uiteindelik die verarming daarvan na niks.


#n07

Laat ek nou vir julle ongetwyfelde waarheid vertel.

Die wêreld is oppad na 'n neo-kommunistiese China-tipe terreurbeleid van 'n kunsmatige intelligensie wat aan mense sterretjies uitdeel soos vir graad 1 kindertjies, maar onbepaalbaar meer intensief—tot die dood.

Dis suiwer kubernetika. So alle geredekawel in terme van die persone wat julle is, wat bestaan e.d.m., is tragedie.

Moenie dink dat elke mens nie dopgehou word nie, alle bewegings, tot in die fynste trekkies van gesigte en chemiese samestellings van liggame.


#n08

Omdat die hoofstroom media 'n robotiese kloon-joernalisme is, asof van zombies, junkies en crazies.

Waardeur enige teenkanting aanvegbaar, onvolledig of erger is, volgens die HSM en die HSM se vasgenaelde gehoor se uitings in selfbedrog, drogdenke en drogpsige.

M.a.w. die HSM is aktief besig as self kunsmatige intelligensie met die demonisering, vermindering en ontkenning van die mensdom.


#n09

Kof19 is nommerpas vir die heilige nuwe kubernetiese klug (groot grap holisties op die rand van chaos) as die onderdrukking van die mens uiteindelik tot absoluut niks.

Nie die woord sameswering werd nie. Die ekstatiese gekonkel van 'n kriminele zombie, junkie en crazie gepeupel.


#n10

Die hoofstroommedia bestaan nie net uit vals stories nie, en die vals stories word nie net knaend en massief in die hoofstroommedia herhaal nie, soos klip, oor tyd en plek, maar die vals media se verpeupelde gehoor versprei die stories soos 'n virus wat die longe en brein se kleinste uiterstes aanval en verkalk, knaend en herhaaldelik.


#n11

Jy laat na dat alle sg. bronne deel van die gekonkel is van sg. kompleksiteit, met tydige en ontydige klug hoog-gefasiliteer asof die rand van chaos die goue middeweg is. N.a.v. Kant se basiese idee dat die mens niks anders as 'n fenomene wêreld verstaan nie.

#n11.01

Alles is stories. Daar is nie 'n fenomeen wat nie 'n naam het nie. Of soos Elon Musk sê, dat almal (hyself ook) kunsmatige intelligensie onderskat. Maar as kunsmatige intelligensie ook stories is, asof dit diep sien soos 'n begeesterde orakel, is dit noodwendig toenemend met klug verdoesel.

#n11.02

Nonsens-stories. Geen vloekwoord is voldoende om sulke absolute horror te beskryf nie soos die absolute wriemelende gemors wat as wetenskaplik-gestaafde feite rondgegooi word.


#n12

"Elkeen van hierdie stellings is vals en kan maklik verkeerd bewys word."

Ja, met die sg. amptelike syfers as deel van 'n nuwe dieper kubernetiese memetiese kategisme wat die aard van die bestaan klinkklaar bevestig en oor en oor rekonstrueer in die vorm van vlae politiese bemarkingstrategiee.

Beskuldiging van woordslaai.

[.....], ek dink jy is baie slimmer as om te geval het vir so 'n geykte persoonlike aanval.

Jy weet ook wat kubernetika is, en die meme, en die kategisme en rekonstruksie, polities, bemarking en strategie. So wat is die probleem? Ek?

Let op dat die punt nie ek is nie, maar dat joernaliste wat aktief deelneem aan die hoofstroom media vasgeval is in 'n ongure wêreldwye gemors wat onbepaalbaar erger is as net 'n moeras.

Verskoon die rykheid van die taal maar dinge soos vindingrykheid pas aan by die wonderlik mindvolle(mistieke) klug op die grens van chaos soos die nuwe soort syfers of feite oor die bestaansholistiese kompleksiteit.

Met baie soorte bruikbare selfbedrog, drogdenke en drogpsige.


#n13


#n14


#n15


#n16


#n17


#n18


#n19


#n20



Edit - History - Print - Recent Changes - Search
Page last modified on September 23, 2021, at 01:32 PM